Engineer!!

November 23rd, 2006 by Thinus Leave a reply »

When: 2001 to 2006
Who: Thinus

So, na 6 jaar se karring kan ek vandag eindelik sê:

Ek’s ‘n FRIGGEN INGENIEUR!!!
Engineer

Die punte is uit en eindelik is ek als deur.
Eks nou klaar geswat. Vir laaank klaar…

Update: Die gradeplegtigheid is Woensdag 18 April. So tot dan weet ek nog niks, los asseblief alle moeilike vrae tot na ek my graad het.

Sal laat weet waneer die party is.

Click comment hier onder en skreeu iets.

17 comments

  1. kom sê hallo op skype as jy ‘n kansie kry… die lunch ding sal lekka wees :D … en geluk met jou extended kwalifikasie… myne het AMPER so lank gevat ehhehehe (waar’s die wolkberge pics? myne is op!!)

  2. Dankie vir lekker kuiertjie by my…

  3. Annerie Steyn says:

    baie baie geluk ek glo die pad vorentoe sal nog meer suksesvol vir jou wees.

  4. Jaco Mostert says:

    Hi Thinus

    Lekker om van jou te hoor!

    Baie geluk met jou graad. Ek hoop jy het nou weer bietjie tyd om vir ons hier by die WNNR te kom kuier!

    Groete

    Jaco

  5. Joggie Botha says:

    Hey poefkop…..!
    Dis crapy comments wat di mense vir jou gelos het! Klink amper of hulle ni gedink het jy gaan dit maak ni? Ek drink al di laaste 4jaar solank n dop op jo elke keer as ek n dop maak want ek was postief en geweet dis di moeite werd om solank voor uit n dop te drink! So eks di enigste een wat nie gan kla oor jy solank gevat het ni! (half disopointed in jou, en gee jo my volle steun as jy wil gan verder swot en wens jo alle sterkte to al vat dit hoelank)
    smile

    OOOOOOO!!!!! Maar nou is jy en my lewer klaar so “jo kaka is geboek” want no moet jy jou eie dop drink! en straf dop sommer ook!
    As jy dink vier jaar van swot was erg! Wag en sien, want ek gan vir jou n 4uur lange kuier reel, en eks al een in ons gesien om nog graad daarin te behaal het!!! so fail gan jy fail!

    Maar no in alle erns!
    Baie geluk en sterkte!

  6. Carel vd Berg says:

    Baie geluk ou vriend!!
    Uiteindelik, nou gaan jy hom moet laat tel. Siende dat die graad die laaste tyd maar ‘n nagedagte was is ek bly jy het volgehou. Geluk sommer weer ook vir die fantastiese punte vir die skripsie. Sterkte met al die ondernemings. Ek verwag net baie goeie dinge van jou.
    Mag die Here met jou wees in alles wat j aanpak. Baie groete vanuit die verre.
    Carel

  7. Tiaan Beukman says:

    Baie geluk meneer!!

    Nou kan jy at last fokus op die dinge wat jou tot dusver baie meer besig gehou het as jou studies!!

    Ek gaan nog `n tyd in die Kaap wees maar laat weet wanneer die Party is!

    Tiaan Beukman

  8. Anonymous says:

    Great Thinus, Sulke hoogtepunte in die lewe is skaars maar lekker om te bereik en laaank daarna nog te geniet. Voorspoed!

  9. Naas Bester says:

    Thinus

    Baie geluk ou vriend!

    Ek het nog altyd gedink,vandat ek jou leer ken het, dat sukses met jou ‘n pad gaan stap.

  10. Rudi Serfontein says:

    Geluk Thinus, laat weet maar waar en wanneer die party is. Hopelik sal jy nou genoeg geld verdien om saam ons te kan kom SKYDIVE ! ! !
    So ja, baie geluk.

    Rudi, Mary-aan en Lianca.

  11. CONGRATES!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Well done man, wojooo, I’m so relieved for you that I feel that I could get a holiday as well! What was you’re Mark in the end?

    Now we just need to make a time to smoke that cigar and mark this achievement on the bottle of memories!

    Let me know when you’re free?

  12. Ansonette Pretorius says:

    Hi Thinus,

    Baie geluk! Dit is sowaar iets om op trots te wees. Ek het nou eers jou web address gekry en dit laat mens terug verlang huistoe.. Maar wat! Ons praat net in die week dat ons terug verlang kerk dienste toe. Dis nie dieselfde hier nie.

    Dit gaan goed aan die kant, dis ALWEER winter, maar wat, ons is seker al gewoond hieraan!

    Met my en Naas gaan dit BAIE BAIE goed, ons het so maand terug verloof geraak en trou volgende jaar Julie.

    Wel, was lekker om van jou te hoor!

    Soet wees en stuur groete
    Ansonette

  13. Andre van Rooyen says:

    BBBBAAAAAAAIIIIIIEEEEEEE
    Geluk ek hoop jy weet nou hoe om ‘n “IT” te wees!!! ha ha ha

    NS. waar is my MP3 program??????

    Groete
    Andre

  14. Jeandre du Toit says:

    Hey, nou dat jy jou graad het, uhm, hoekom sukkel jy so om die comments te laat werk? Damnit

  15. Louis Swart says:

    Baie geluk, jou graad het nou meer betekenis, dit is nie net ‘n gewone 4 jaar nie. Dit is ‘n graad met ondervinding.

  16. Tania Solomon says:

    Well done Thinus, this is definitely a highlight in your life. It is the end of studies and the actual beginning of
    adult life. I can imagine sadness as student ways are left behind and also gladness to be able to go on to bigger and better things. You are going places in this world and it will not surprise me if we see your face on the front cover of something.
    Congrats!!!
    Tania

  17. Anonymous says:

    Dit is amazing!

Leave a Reply