Comments on: My Birthday in Rietvlei Dam

By: Johann Rall
Hi Thinus

Ek vat nie grond nie, het nou juis vyf dae verlof gevat en sover kon ek net een dag iets doen, die res was alles opvang op goed. Ek sal graag vir my ‘n tent wil kry en naweke bietjie weggaan. Kersie op die koek sal wees as ek my mountainbike kan saamvat. Dink mens het nodig om elke nou en dan net bietjie weg te kom.

Jou website lyk baie cool, het so vinnig na die foto’s gekyk van jou verjaarsdag by die Rietvleidam. Dit kan hier net so baie reën, maar ek dink jy het die regte attitude. Mens gaan kamp, kom hell or high water!

Alles van die beste daar in SA, ek hoop my lewe sal na die 20e Julie weer bietjie terugkeer na normaal.

Baie groete,

Johann