Archive for the ‘Belgium’ category

Europe Trip – St. Truiden, Leuven

March 14th, 2008

Where: St. Truiden & Leuven, Limburg en Vlaams-Brabant Provinsies, België
When: 2008-03-11 to 2008-03-14
Who: Thinus, Joseph

Die plan was oorspronklik om die name van biere wat ek drink hier te lys. Tog, al host ek self hierdie webwerf is die bandwydte beperk. Na 4 dae hier het die plan dus verander en rapporteer ek nou slegs dat België wel baie bier het! » Read more: Europe Trip – St. Truiden, Leuven

Europe Trip – Brussels

March 10th, 2008

Where: Brussels & Grimbergen, Vlaams-Brabant Provinsie, België
When: 2008-03-10
Who: Thinus, Joseph

€8 vir ‘n taxi of loop in ysreen vir 3km? Die keuse is heel maklik as jy dink hoeveel bier €8 kan koop. Wel, met R13/1€ dalk nie soo maklik. Maar daar is gerugte dat bier in België goedkoper is as Ierland, so ons besluit om te loop. Koud en nat kom ons 5:30 by Christa se woonstel om vandaar ‘n epos te stuur om vir ons volgende gasheer te sê dat ons wel oppad is. » Read more: Europe Trip – Brussels