Comments for Our Outings

Comment on Wolkberg Hike by Pieter Krog
Ja die wolkberge sien my verseker weer!

Ek het ook met Louis Shangion gepraat, iemand wat die Wolkberge soos die palm van sy hand ken. Daar is n roete wat van Lydenburg se kant tot by Haenetsburg strek. Dit neem so 4 dae volgens hom om te voltooi. Dus dink ek dit sal my vlg roete wees wat ek gaan aanpak.

Jys reg, tjoep swaai by die waterval is altyd lekker want dit is met n view!

Comment on Wolkberg Hike by Thinus
Dankie vir die laat weet. As ek die fotos kyk is ek weer net so lus om daar te gaan stap. Dis die enigste roete wat ek al meer as een keer gedoen het, en sal erg weer.

Daardie is presies wat mens by die waterval moet doen!!

Comment on Wolkberg Hike by Pieter Krog
Thinus

Baie dankie vir jou raad rakende die wolkberge.  Dit het wel gehelp.

Ons het toe vir so 3 dae gehike, van die Serala bosboustasie, af in die kloof, deur die wonderwoud, op by Kruger se neus, af by die MCSA hut, en weer op tot by die Serala Bosboustasie.

Ons 5 ouens het dit baie geniet, en wil graag weer terugkeer!

Comment on Wolkberg Hike by Sarel
hi thinus

ons het die naweek toe gan stap en ek moet se dit was n moeilike stap  maar verseker een van die mooistes wat en en my vrou al gestap het. as dit nie was vir jou tracks was  nie sou ek dit verseker nie kon doen nie of sou desemder nog daar wees, so ek moet se daie dankie  vir die help en daai opsig.

kruger se neus was n aamgenaame verassing en sal verseker ander aanraai om dit nie ligtelik op te vat nie ek het tou saamgevat en an my vrou vas gemaak en so daar uitgehelp. maar die kampplek op die berg was verskriklik mooi ek het n foto aangeheg.

weereens baie dankie vir al jou help en die tracks.

Comment on Wolkberg Hike by Pieter Krog
Hi Thinus

Ons vertrek more na die Wolkberge(06 April 2012).

Is dit moontlik dat ek jou kan kontak vir GPS koordinate en sommer net bietjie raad vra.

My kontakbesonderhede is:

074415033

pieterkrog@gmail.com

Groete pieter

Comment on Wolkberg Hike by Tiaan
Hi Thinus

Ons is n paar vriende wat vir die lang naweek wil gaan stap in die selfde area as wat julle gestap het.het jy meskien vir ons gps koordinate?ons ry al more, so hoop nie ek is te laat nie.

Dankie

Comment on Wolkberg Hike by Thinus
Ek is nog by die werk, maar sal vanaand iewers die tracks vir jou stuur.

Ek probeer altyd met so min as moontlik stap. Het ook net ‘n 65L sak (http://www.capeunionmart.co.za/default.php?product_code=096390), hy hou my al baie lank, en het al baie shots gevat). Ek het al oorweeg dat as ons ‘n langer stap gaan stap, ek dieselfde brand, maar die 80L sal koop, en dan hierdie een vir my verloofde gee, maar ek kom nog elke keer reg met hom. (En dan is die helfte van die plek steeds net gadgets en voel boeke :-)

Mens kan nie vuur maak in Wolkberg, so gas stofies en kos wat so kan gemaak word is ‘n moet. Jy sal ook jou eie tent moet saamvat, wat dalk reen kan hanteer. Ek het laaste keer in ‘n kiddies Camp Master tent geslaap, was knap, maar het ook goed gewerk. Darem het ek nou al ‘n beter een.

Ek het ook al ‘n Swiss mes en ‘n digitale kamera in die berg verloor. Maar al baie Knysna loeries en Bosloeries gesien wat opmaak daarvoor…

Comment on Wolkberg Hike by Thinus
Hi Sarel

Die Wolkberg is baie mooi. Dis maar rou en daar is nie altyd en oral duidelike roetes nie. As dit reentyd is, gaan dit baie sports wees om oor al die kruisings te kom.

Hoe julle ook al stap beveel ek aan om te probeer by die waterval onder Serala se piek uit te kom. Dit is asemrowend mooi.

Ons probeer gewoonlik eerste dag van die bosbou stasie af kom tot onder in die kloof by ‘n groot boom net voor die Wonderwoud waar mens kan slaap. Daar is water naby. Dag 2 deur die Wonderwoud met baie mooi poele, teen die berg op tot by die bopunt van die groot waterval. Maak daar kamp. Dag 3 dan rondom Serala se piek, terug stasie toe verder meet Jeep roads of as dit te ver is, om dan iewers oppad nog ‘n nag te slaap. (Dit is wat ons die laaste keer gedoen het).

Daar is ook ‘n berg klim hut op die laaste dag, maar ek weet nie hoe mens reel om daar te slaap nie. As daar niemand is nie, kan julle seker op die stoep slaap. Daar is ook mooi poele daar.

Ek het ons laaste roete met oornag punte beskikbaar as .gpx file. Laat my weet as jy dit sou kon gebruik.

Comment on Wolkberg Hike by sarel
ek en my vrou wil graag die wolkberg roete gan stap maar het nog nooit so n groot stap aangepak nie. is daar iemand wat my dalk kan help met kaarte of gps maps en ok hoe lank elke dag se stap is ons gan met tente in die resservaat stap

Comment on Zwartkops Nature Reserve by leigh
We took our children and a few friends today, the grounds were littered with used condoms and rohypnol pill packets – truly disgusting – second time we’ve been there and promised we would not go back.  We really won’t now.  I’d love to know what it is they do with the 25 rand entrance per person – the pace is disgusting.